Ons Unie kampioen, Danie Meyer ( Warmbad) se span is vandag in die hok ingeskryf. Daar is nou 134 duiwe. Ons nader ons 200 teiken nou vinnig